Karl Jenkins

Karl Jenkins
GeboortenaamKarl William Jenkins
Gebore17 Februarie 1944 (1944-02-17)
Penclawdd, Swansea, Wallis
GenresJazz
Moderne klassiek
Beroep(e)Komponis
InstrumenteKlavier
Jare aktief1960's – huidig
Webwerfwww.karljenkins.com

Karl William Jenkins OBE D.Mus.[1] (gebore 17 Februarie 1944) is 'n Walliese musikant en komponis. Jenkins is aangestel as 'n offisier van die Orde van die Britse Ryk in die Nuwejaars-erelys van 2005.

  1. "Karl Jenkins – Biography" (in Engels). Karljenkins.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2010. Besoek op 6 November 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search